Krag Apie is ‘n kwaliteit, eg Afrikaanse klere reeks vir mense wat hard oefen, maar ook nie die lewe te ernstig opneem nie. Terselfdetyd is Krag Apie ook ‘n positiewe beweging om ‘n generasie te inspireer om hulle self te aanvaar, hard te werk om jou drome en volle potensiaal te bereik.